Dickason Brake & Clutch

15a Boncker Str
 
Middelburg, Limpopo
Dickason Brake & Clutch Logo

REVIEWS

START YOUR REVIEW OF Dickason Brake & Clutch
First, your rating here
 
Your review here
* * * * *
by Geraldine S.
(1 Dec 21 @ 2:40 pm)

My kar is na hulle vir 'n clutch en pressure plate vervanging. Kom terug met 'n olie lek wat ek Maandag op gemerk het hulle stuur my kar na CV center om 'n cv reg te maak sonder om vir my te bel en te laat weet wat die koste gaan wees, Hulle gaan voort vervang die cv want die was nou tans langal stukend en dus waar die kar olie lek. My kar het nie olie gelek voor die clutch gebreuk het nie was ook nog nooit oop gemaak by sy rat kas behalwe Dickason wat die clutch reg gemaak het. Julle diens is swak en eks nie ongeskik nie. Jy bel eers 'n klient en se vir hulle dit gaan soveel kos. Nie almal loop met 'n duk beursie rond nie, julle het en CV Center het ons nou lekker raak gery. Die CV wat julle vervang het kos glad nie eers nasten by wat ek moes betaal het nie en wat die labour aan betrep...    Read more »

Do you find this review...

ABOUT US

SERVICES

SPECIALS

EVENTS

PHOTO GALLERY

DOCUMENTS

MEET THE TEAM

NEWS BLOG