Drie Riviere Dierekliniek

2 Limpopo Street, Three Rivers
 
Vereeniging, Gauteng
Drie Riviere Dierekliniek Logo

REVIEWS

START YOUR REVIEW OF Drie Riviere Dierekliniek
First, your rating here
 
Your review here
* * * * *
by Bradley
(31 Oct 17 @ 9:02 am)

Ek wil net baie dankie se vir al die mense by Drie Riviere Dierekliniek vir die puik diens wat ons ontvang het toe ons hondekind laas week omgery is. Ons het basies begin groet toe ons op hom afgekom het. My armer kinders was in ‘n absolute toestand gewees. Ons het inderhaas hom na Drie Riviere Dierekliniek toe gejaag, maar ek moet eerlik wees da tons nie baie hoop gehad het nie. Die veearts was so liefdevol en vetrosend teenoor hom gewees. Die arme ou dingetjie was in so baie pyn en toe ons die punt bereik het waar ons wou opgee, het hulle net harder gewerk om sy lewe te red. Hulle het deur die nag ‘n ogie oor hom gehou om seker te maak da thy nie in skok in gaan nie. Vangdag hardloop hy weer die hele erf vol en het sy energie terug. Dit was beslis nie 'n goedkoop storie nie, maar as...    Read more »

Do you find this review...

ABOUT US

SERVICES

SPECIALS

EVENTS

PHOTO GALLERY

DOCUMENTS

MEET THE TEAM

NEWS BLOG