George Arts Theatre

125 York Str
 
George, Western Cape
George Arts Theatre Logo

EVENTS

Ons Gee Om

Sun, 20th Aug '17 | 2:00 pm - 6:00 pm

“ONS GEE OM” toergroep bestaan uit 4 gewilde kunstenaars wat Augustus maand die pad vat van Wes Kus tot SuidKaap. Die hoofdoel is om deur die dag seniors burgers by ouetehuise te besoek met ‘n gratis vertoning en om dan ‘n groot vertoning vir die publiek te hou in die dorp. Die toer is vir ‘n goeie doel om te wys hulle gee om vir ons ouere garde. Die groep vra dus dat die publiek hul sal ondersteun in hierdie inisiatief. Die toergroep tree op Sondagmiddag 20 Augustus 2017 van 14h00 tot 18h00 by George teater. Kaartjies slegs R100 vir 4 top kunstenaars.

http://www.georgeartstheatre.co.za/ vir meer inligting.

REVIEWS

START YOUR REVIEW OF George Arts Theatre
First, your rating here
 
Your review here

ABOUT US

SERVICES

SPECIALS

PHOTO GALLERY

DOCUMENTS

MEET THE TEAM

NEWS BLOG