Mondu Bed & Breakfast

118 Leadwood Street, Wavecrest
 
Jeffreys Bay, Eastern Cape
Mondu Bed & Breakfast Logo

REVIEWS

START YOUR REVIEW OF Mondu Bed & Breakfast
First, your rating here
 
Your review here

PHOTO GALLERY

ABOUT US

Mondu Gastehuis is gelee in Leadwoodstraat 118,Wavecrest, Jeffreysbaai.

Ons is gelee naby checkers en spar en die beroemde Supertubes. 2km na hoofstrand en 2km na die beroemde Billabong City

In totaal kan ons omtrent 12 persone inneem en pryse wissel van R180.00pp wat deel tot R370.00pp wat deel in Desember/Januarie.

Geen see uitsig, nie DSTV of wifi. Nie ‘n swembad beskikbaar op perseel nie. Mondu Gastehuis is informeel. Vir budget kamers bring asb jou eie handdoeke en tee en koffie.

Geen studente of matrieks word toegelaat nie , slegs volwassenes. Ons het 5 kamers waar kamer 5 binne die gastehuis is, badkamer en kombuis deel .Die res het ‘n privaat ingang en en-suite (stort). Braai geriewe asook onderdak dekbraai aan die kant van die gastehuis. Parkering voor gastehuis. Ons is nie omhein nie, maar een toesluitgarage teen R100 per dag beskikbaar.

Betaal en bespreek voor aankoms. Ons het nie kredietkaartfasiliteite nie -slegs kontant. Een Yorkie in nr 4 toelaatbaar. Met sy eie beddegoed teen R250.00pp wat deel. Ontbyt ekstra teen R125.00pp. Alle eenhede is oopplan. Gaan asb na ons Facebook blad vir meer inligting.

SERVICES

SPECIALS

EVENTS

DOCUMENTS

MEET THE TEAM

NEWS BLOG