Nederduitsch Hervormde Kerk

Germiston springs-Noord Branch
19 Maskewstr, Rowhill
 
Springs, Gauteng
Nederduitsch Hervormde Kerk Germiston springs-Noord Logo

REVIEWS

START YOUR REVIEW OF Nederduitsch Hervormde Kerk
First, your rating here
 
Your review here
* * * * *
by James M
(29 Jan 18 @ 10:55 am)

Dis nie altyd maklik om van een dorp na 'n ander te verhuis nie. En om weer na soveel jare 'n nuwe kerk te vind waar 'n mens tuis voel is ook nie maklik nie. Meestal seker maar omrede mens nie die mense in jou nuwe omgewing ken nie. Maar ons was so verras toe on Germiston toe verhuis het en by die Hervormde Kerk daar aangesluit het. Die gemeente was so verwelkomend en hulle het ons gesin op die hande gedra. Ons nuwe bure van beide kante is ook in die nuwe gemeente en vir die eerste week het hulle om die beurt elke aand vir ons heerlike etes aangedra. Ons wil net baie dankie sê vir ieder en elkeen wat ons so op die hande gedra het en ons weer so vinnig tuis laat voel het, Dit beteken die wêreld vir ons.

Do you find this review...

ABOUT US

SERVICES

SPECIALS

EVENTS

PHOTO GALLERY

DOCUMENTS

MEET THE TEAM

NEWS BLOG