NG Kerk
Heideveld Branch
No Reviews
EVENTS
NG Kerk Heideveld Kersmark
Until Sat, 25th Nov '17 | All Day
Vrydag 24 November om 16:30 asook op Saterdag 25 November vanaf 08:30 tot 12:00.
Die NG Kerk Heideveld hou 'n heerlike Kersmark! Bekostigbare Kersgeskenke en heerlike eetgoed.
Vir meer inligitng skakel die kerkkantoor 041-3712435 of 082 7820 9029.
Vind ons op die hoek van Dundeeweg en Stirlingstraat in Rowallanpark Port Elizabeth