Senior Toere-Tours

200 Bus
 
Franschhoek, Western Cape
Senior Toere-Tours Logo

REVIEWS

START YOUR REVIEW OF Senior Toere-Tours
First, your rating here
 
Your review here
* * * * *
by Dimitra W.
(16 Jun 18 @ 4:32 pm)
3 Pics

Ek kom nou net terug van 'n staptoer in griekeland gereel deur Senior Toere. Die organisasie van alles was puik!... vanaf die vliegtuig kaartjies tot by die luukse bus en bestuurder waar ons elkeen meer as 2 sitplekke gehad het. Die toerleier vir die verskeie stappe en die etes by verskillende eie tavernes was so goed ingelig oor die geskiedenis van die omgewing en entoesiasties oor die pragtige staproetes. Voorwaar 'n toer wat sonder voorbehoud aanbeveel word vir diegene wat hou van stap in afgelee" gebiede maar ook van al die geriewe wat nodig is asook lekker eet aan al die baie Griekse kosse.

Do you find this review...

ABOUT US

SERVICES

SPECIALS

EVENTS

PHOTO GALLERY

DOCUMENTS

MEET THE TEAM

NEWS BLOG