Uti

25 Landbou Road, Southridge
 
Kimberley, Northern Cape
Uti Logo

REVIEWS

START YOUR REVIEW OF Uti
First, your rating here
 
Your review here
* * * * *
by Annelise V.
(16 Mar 18 @ 3:33 pm)

Swakste diens wat ek nog van UTI ontvang het. Die pakkie is die 9de Maart op getel en die klient het dit eers vandag die 16de Maart ontvang. Dan praat ons van Kimberley na Kuruman!!!! Die cell nr. van die klient het een digit gekort - UTI se rede hoekom hulle nie die klient in die hande kon kry nie...... Geensins is ons as die verskaffer van die pakkie gekontak om die klient se nr te bevestig nie. Nadat ons toe vandag n ander adress op gee met n nuwe cel nr. is die pakkie nog steeds by die eerste adress af gelaai. En voordat die pakkie af gelewer word is daar eers vir die klient n please call me gestuur sodat sy die drywer moet terug bel om te bevestig dat daar wel iemand is om te teken vir die pakkie..
Regtig UTI ons het nog nooit sulke slegte diens van julle af gekry nie.

Do you find this review...

ABOUT US

SERVICES

SPECIALS

EVENTS

PHOTO GALLERY

DOCUMENTS

MEET THE TEAM

NEWS BLOG