Van Rensburgs Foods

60 Courtenay Street
 
George, Western Cape
Van Rensburgs Foods Logo

REVIEWS

START YOUR REVIEW OF Van Rensburgs Foods
First, your rating here
 
Your review here
* * * * *
by Danie B.
(21 Jul 23 @ 3:27 pm)

Van Rensburgs is 'n instelling waarsonder 'n vakansie by die familie net nie dieselfde sou wees nie. Vakansietyd is braai tyd, en die hooftak in Courtenay Straat is ons eerste stop oppad Wildernis toe- reguit uit die berg uit. Ons beplan onse reis so dat ons stokflou voor die deure stop vir wanneer die manne oopmaak. En dan koop ons altyd die lam eerste, groenvytjiewors, sosatiewors, hoender en boerewors. En soos ons eet, verg dit soms 'n tweede en derde toer terug. Dit is elke happie, elke Rand die moeite werd. Dis jou swaarverdiende geldjie werd, sowaar. En ek huil my morsdood as hulle ophou groenvytjiewors maak. Jy kry dit net by Van Rensburgs en dis heerlik! Man, jy kan daar 'n brood koop dan is dit beter as die res s'n. Ons kan nie wag om weer te gaan kuier, en weer die heerlikse...    Read more »

Do you find this review...

* * * * *
by Cindy P.
(25 Aug 16 @ 2:26 pm)

Whether you're looking for meat for a braai, or some delicious salads to go with any meal - Van Rensburg's is definitely the place to go.
I love this little shop, they have a wide variety of fresh meats to choose from. Also, their Broccoli salad is absolutely out of this world. They also make lovely desserts and home cooked meals for those evenings when you don't feel like cooking.

Do you find this review...

ABOUT US

SERVICES

SPECIALS

EVENTS

PHOTO GALLERY

DOCUMENTS

MEET THE TEAM

NEWS BLOG