Vars Tuisgemaakte Produkte Te Koop

THIS CLASSIFIED WAS POSTED A LONG TIME AGO - IT MAY NO LONGER AVAILABLE

NO PHOTOS

CLASSIFIED DETAILS

First Listed
06 Dec 2017 (6 years ago)
Last Updated
19 Feb 2018 (6 years ago)
Located At
Jeffreys Bay, Eastern Cape
For Sale / On Offer By
Individual
Posted Via SMS
Posted Via SMS

DESCRIPTION

Heerlike vars tuisgemaakte produkte te koop in verskillende grootte houers wat wissel van 400g tot 1.2 kg. Kerrie slap hakskeentjies
Mosterd slap hakskeentjies
Rooi slap hakskeentjies - prys wissel vanaf R25 tot R45 Piekel uitjies 750g @ R25
Piekel uitjies met rissies (warm) 750g @ R30
Jalapeno rissies en knoffel in Canola olie 200g @ R30 Kontak Phillip in Aston Baai op sel no. 082 847 3249. Enige ander produkte kan op navraag bespreek en bestel word maar die totale hoeveelheid gemaak moet dan afgehaal word. Slegs kontant word aanvaar met afhaal of aflewering.