CAW Gearbox & Diff

14 Nywerheid Street
 
George, Western Cape
CAW Gearbox & Diff Logo

REVIEWS

START YOUR REVIEW OF CAW Gearbox & Diff
First, your rating here
 
Your review here
* * * * *
by Louis S.
(29 Oct 20 @ 10:42 am)

Goeie more mense ek wil net vir julle waarsku moet glad nie CAW Gearbox & diff gebruik vir jou gearbox nie hulle het n gearbox verskaf in 2019/12 en nie eers n jaar later nie is daar probleme met die Gearbox hulle gee ook net n 3 maande waarborg waar ander manne jou n jaar waarborg gee die koste op die gearbox loop al mooi in die 20k in om reg te maak kry iemand anders sal ek voorstel. Groete en lekker dag

Do you find this review...

ABOUT US

SERVICES

SPECIALS

EVENTS

PHOTO GALLERY

DOCUMENTS

MEET THE TEAM

NEWS BLOG