Dros

Carlswald Lifestyle, 28 New Road
 
Midrand, Gauteng
Dros Logo

REVIEWS

START YOUR REVIEW OF Dros
First, your rating here
 
Your review here
* * * * *
by Johannes
(30 Oct 17 @ 2:52 pm)

Dros is nou wraggies ‘n bakgat plek om by te gaan kuier hoor!!! Lekker bier, lekker atmosfeer en puik diens. Daar is nou wraggies geen beter plek om 'n rugby match te gaan kyk saam lekker ou pelle nie. Yskoue bier, lekker geselskap, personeel uit die boonste rakke and dan is die kos nou ook glad nie te versmaai nie. 'n Bietjie duur maar as mens alles opmeet is dit regtig absoluut die geld werd. Ek glo ons het beslis 'n nuwe kuier gat ontdek. Nou moet on snog net kan lekker lang arm en sokkie en dan is dit die perfekte plek vir ‘n Saterdag aan opskop. Daai ouens weet hoe om jou tuis te laat voel en dit was nou sekerlik die eerste plek waar ek in jare rugby kon kyk en my longe blou skree sonder dat enige iemand my kom probeer stil maak het. Self my ou vroutjie maak my gereeld stil by...    Read more »

Do you find this review...

ABOUT US

SERVICES

SPECIALS

EVENTS

PHOTO GALLERY

DOCUMENTS

MEET THE TEAM

NEWS BLOG