Fun in the Son Pre-School

9 Adderley St
 
George, Western Cape
Fun in the Son Pre-School Logo

REVIEWS

START YOUR REVIEW OF Fun in the Son Pre-School
First, your rating here
 
Your review here
* * * * *
by Johannes
(25 Jan 18 @ 2:20 pm)

Ek wil 'n reuse groot dankie sê vir ieder en elke personeel lid van Fun in the Son kleuterskool. Dit is nie maklik vir 'n ouer om hulle kinders vir die eerste keer by 'n vreemde skool te gaan aflaai so in die begin van die jaar nie. Die vrou huil, die kinders huil en dan begin die pa ook sommer met al sy manlikheid 'n traan te pik. Ons het ons tweeling hierdie jaar daar gaan inskryf om hulle skool loopbane te begin en wat 'n heerlike ervaring. Die skool is pragtig, die personeel het regtig 'n passie vir wat hulle doen en hulle het die ou tweetjies sommer dadelik tuis laat voel. Die skoolhoof het sommer reg gestaan met die boks sneusies vir al die mammas wat so lekker staan en huil. Kinders kon nie ophou praat van hulle nuwe juffrou en maatjies nie. Baie dankie!

Do you find this review...

* * * * *
by Cindy P.
(25 Aug 16 @ 4:40 pm)

My daughter attends Fun in the Son Pre-School. She has been there for almost 4 years now and she loves it. It is a Christian-based school, and I am very happy with them. The teachers are lovely and so helpful, always encouraging the children. I would definitely recommend this school to anyone in George who is looking for a nice and safe place for their children to learn and grow.

Do you find this review...

ABOUT US

SERVICES

SPECIALS

EVENTS

PHOTO GALLERY

DOCUMENTS

MEET THE TEAM

NEWS BLOG