Helpende Hand (Solidaritiet)

Opleiding is die magtigste wapen teen armoede. Jeffreys Bay Branch
12 Koning Street, C-Place
Jeffreys Bay, Eastern Cape
Helpende Hand (Solidaritiet) Jeffreys Bay Logo

REVIEWS

START YOUR REVIEW OF Helpende Hand (Solidaritiet)
First, your rating here
 
Your review here
* * * * *
by Yolandi L.
(22 Aug 16 @ 2:48 pm)

I have been to a few of the Solidariteit Charity Events and I have to applause them for doing a great job. Well done keep it up and we will definitely support all future events

Do you find this review...

PHOTO GALLERY

ABOUT US

Solidariteit Helpende Hand is in 1949 gestig as ? antwoord op die Afrikaner-armoedekrisis van die tyd. Helpende Hand het meer as 30 000 ondersteuners wat per debietorder ’n maandelikse bydrae maak. Ons ontvang geen hulp van die staat nie en is afhanklik van die bydraes van gewone mense om ons projekte te befonds.

Helpende Hand se visie

Ons visie is om oplossings vir aanspreek Afrikaner-armoede te vind. Ons doen dit deur ons mense se armoede deur middel van onderskeie projekte te verlig, voorkom en verbreek. Nagenoeg 80% van ons tyd en bronne word bestee aan die voorkoming van armoede terwyl die ander 20% tussen die verligting van armoede en die verbreking van die armoedekringloop verdeel word.

SERVICES

Projekte

  • Maatskaplik Dienste: Skakel met ‘n maatskaplike werke
  • Skoleondersteuningsentrum (SOS): Hulp vir leerlinge en onderwysers
  • SOS - Oorsig: Opsommende inligting oor alle SOS-projekte
  • Kosblikkie: Voedingsprojek vir behoeftige kleuters
  • Skooltassie: Skryfbehoefte-projek vir behoeftige graadeens
  • Tegnologie en Opvoedkunde: Opvoedkundige apps
  • Skoleondersteuningsentrum (SOS): Volg
  • Loopbaan: Beroepsvoorligting
  • Skoolwiskunde/VAW: Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers
  • Projek Leerkrag: Onderwysassistente vir Afrikaanse skole
  • Kinders Pleegsorg: Bystand t.o.v. pleegsorg en plekke van veiligheid
  • Bemagtig Kind: Van sukkel tot superheld
  • Hulpgids vir Bejaardes: Voorkoming van mishandeling
  • Silwerkroon: Bejaardes met ‘n hart vir ander
  • Tuisgenoot: Helpers vir bejaardes
  • Kom Ons Gaan Fliek!: Bederfdae vir bejaardes

SPECIALS

EVENTS

DOCUMENTS

MEET THE TEAM

NEWS BLOG