ICU Investment

1 Adderly Street, Long Acres Country Estate
 
Langebaan, Western Cape
ICU Investment Logo

REVIEWS

START YOUR REVIEW OF ICU Investment
First, your rating here
 
Your review here

ABOUT US

Ons spanne het uitgebreide kennis oor boorwerk, sowel as 12 jaar boorverwante ervaring in die industrie, insluitend boor metodes, soos die modder roterende boor werk, simmetriese boorwerk en DHT-presisie-boorwerk.

Ons sleepwa gemonteerde boor, kleiner as die huidige 4x6 Thor boor vragmotor, sal kleiner areas kan bereik en is in staat om dieptes tot en met 200 meter te bereik. Die 4x6 Thor boor vragmotor kan dieptes tot en met 320 meter bereik. 

HOEKOM ONS?

  • Ons is ervare en professioneel.
  • Ons lewer vinnige, vriendelike en tyd doeltreffende diens.
  • Daar sal altyd 'n bestuurder betrokke wees wat die kwaliteit van die werk verseker.
  • Geen verwikkeling of veranderinge sal plaasvind sonder die nodige toestemming van die eienaar.
  • Ons verskaf ook ons eie water aanwyser Mnr. Martin Louw.

SPECIALS

EVENTS

PHOTO GALLERY

DOCUMENTS

MEET THE TEAM

NEWS BLOG