Knysna Primary School

7 Long Street
 
Knysna, Western Cape
Knysna Primary School Logo

REVIEWS

START YOUR REVIEW OF Knysna Primary School
First, your rating here
 
Your review here
* * * * *
by TL GRT PRINT EDITION
(19 Aug 16 @ 5:03 pm)

'n Reuse groot ruiker vir Knysna Laerskool se netbalafrigters met julle volgehoue ondersteuning met ons dogter Candice se netbal loopbaan. Dankie vir julle opofferinge, passie, tyd en toewyding en top gehalte afrigting, dankie vir elke toernooi en elke wedstryd wat haar voorberei het, julle is die beste! Dankie vir al die lesse. Julle liefde en passie vir die spel van netbal het julle aan haar oorgedra. KPS is besig om kampioene af te rig; gaan voort met die goeie werk wat julle doen. Janice M

Do you find this review...

ABOUT US

SERVICES

SPECIALS

EVENTS

PHOTO GALLERY

DOCUMENTS

MEET THE TEAM

NEWS BLOG