Marico Mini Market

Jakaranda Street 6
 
Jeffreys Bay, Eastern Cape
Marico Mini Market Logo

REVIEWS

START YOUR REVIEW OF Marico Mini Market
First, your rating here
 
Your review here
* * * * *
by Supa Quick Humansdorp
(31 Oct 16 @ 1:24 pm)

Wat 'n lekker atmosfeer is daar nie by Marico Mini Mark nie, ek love dit om soontoe te gaan Tannie Meisie en haar personeel is altyd on the top met alles en 'n ongelooflik vriendelik mens. Is sommer lus om soontoe te gaan al is dit net vir 'n geselsie.

Do you find this review...

* * * * *
by Anette D.
(18 Jul 16 @ 10:27 am)

Waar om te begin, Marico is die lekkerste winkel om by te kom vrienlike diens en nooit n te kort aan geselsskap nie. Tannie Meisie jy is die beste.

Do you find this review...

ABOUT US

SERVICES

SPECIALS

EVENTS

PHOTO GALLERY

DOCUMENTS

MEET THE TEAM

NEWS BLOG