Middelveld Groothandelaars

110 Generalhertzog Road, Three Rivers
 
Vereeniging, Gauteng
Middelveld Groothandelaars Logo

REVIEWS

START YOUR REVIEW OF Middelveld Groothandelaars
First, your rating here
 
Your review here
* * * * *
by Fanie V.
(3 Oct 23 @ 8:10 am)

Ek wil graag van die geleentheid gebruik maak om vir Robert, en die personeel by Middelveld groot dankie te se vir jul vriendelikheid en hulp en raad rakende my mediese probleem.

Ek wil ook vir die personeel en hul bestuurderes by Midvaal Apteek dankie se vir jul bystand en vriendelike diens en raad.

Ek moet vir Robert uitsonder vir sy omgee, uitstekende diens, en onbaatsigtige opoffering van sy tyd, om my by te staan met my mediese probleem.

Ek is nie n verskaffer of groot klient van hul nie, wou net my mediese apparaat aankoop by hul. Vir alle praktiese doeleindes n totale onbekende persoon vir hul.

Tog het Robert na my mediese storie geluister, onmiddelik aangebied om my na die regte hulpbronne te verwys , maar dan nog verder te gaan en persoonlik te help deur die hele...
    Read more »

Do you find this review...

* * * * *
by Fanie V.
(2 Oct 23 @ 2:11 pm)

ABOUT US

SERVICES

SPECIALS

EVENTS

PHOTO GALLERY

DOCUMENTS

MEET THE TEAM

NEWS BLOG