Seagull Travel and Tours

Shop 6 Wavecrest Centre, Da Gama Road
 
Jeffreys Bay, Eastern Cape
Seagull Travel and Tours Logo

REVIEWS

START YOUR REVIEW OF Seagull Travel and Tours
First, your rating here
 
Your review here
* * * * *
by James M
(24 Apr 17 @ 2:52 pm)

My very first trip oversees was made an absolute pleasure through Seagull Travel & Tours. The friendliest caring staff, gave me all the advise and tips I needed abroad. Thank you so very much. You will definitely see me again!

Do you find this review...

* * * * *
by Elmien H.
(8 Aug 16 @ 1:16 pm)

I have been on their tours with a group of friends and I was very impressed with the whole experience. The layout f the tip was easy going and the price for the whole holiday was very reasonable. I am very happy with Seagull Travel & Tours.

Do you find this review...

PHOTO GALLERY

ABOUT US

Linde van Niekerk, entrepreneur en eienaar van Seagull Travel & Tours, is in murg en been Suid-Afrikaans, maar as ? mens die sprankel in haar oë sien wanneer sy oor “toer” praat, is dit moeilik om te glo dat sy enige ander plek as die wêreld huis kan noem. Haar passie vir reis is aansteeklik!

Hierdie passie deel sy ook met haar dogter, Elizabeth en die res van die Seagullspan. Die afgelope 20 jaar het dit ons missie geword om gehalte reise teen bekostigbare pryse aan die Suid-Afrikaanse publiek te bied. Seagull is trots op ons werk as spesialis in die groepstoerbedryf en smee nou bande met ons kliente. Vir die wat nie in groepsverband wil reis nie, reël ons reisburo graag individuele reise na enige bestemming.

Seagull bring droombestemmings aan ons reisvriende, met ‘n professionele maar tog persoonlike aanslag!

SERVICES

Alhoewel ons spesialiseer in groepstoere, het ons vele kliënte wat ons kundigheid benut, wanneer hulle individuele vakansies of besigheidsreise beplan. Seagull glo in professionele diens, te same met die persoonlike aandag kenmerkend van klein dorpie besighede.

Huidige toere sluit die volgende bestemmings in:

  • Namibië
  • Tanzanië
  • Kenia
  • Egipte en Jordanië
  • Israel
  • Turkye
  • Griekeland
  • Oos Europa
  • Kroasië
  • Rusland
  • Sjina
  • Indië
  • Nepal
  • Argentinië

Kyk uit vir ons nuusbriewe. Ons stel gereeld toere na nog interessante bestemmings bekend.

Ons kan u tyd en geld spaar deur die volgende dienste te lewer vir individuele reise:

  • Vakansiepakette
  • Vlug en busbesprekings
  • Motorhuur
  • Verblyf
  • Hulp met visums
  • Reisversekering
  • Kontak ons gerus vir u persoonlike reisbeplanning

SPECIALS

EVENTS

DOCUMENTS

MEET THE TEAM

NEWS BLOG