Technogold Manufacturing Jewellers & Gift Shop

S31 Festival Mall
 
Kempton Park, Gauteng
Technogold Manufacturing Jewellers & Gift Shop Logo

REVIEWS

START YOUR REVIEW OF Technogold Manufacturing Jewellers & Gift Shop
First, your rating here
 
Your review here
* * * * *
by Johann F.
(26 Aug 22 @ 7:03 pm)

Geagte Technogold,
Dis met GROOT teleurstelling, nadat ons SLEGS van julle dienste gebruik gemaak het vir JARE, dat ek nou n perfekte nuwe s a ondervinding moes deurmaak. 12 Aug gee ek my pols horlosie in vir n nuwe glas. Vol verwagtinge dink ek om hom in die volgende week terug te kry. Bel die volgende week, NEE, dit werk so. WOENSDAG ry die horlosie horlosiemaker toe, DONDERDAG sal Technogold n kwotasie deur message., so, saterdag gaan doen ek navraag,NEE, die horlosie kom VOLGENDE WEEK. Dis nou die week van vrydag 26ste. GOED, ek kry boofskap, horlosie is hier. Vandag vrydag, ek vat vroeg af, kom by Technogold, BETAAL R160, sit die horlosie aan, kom by die kar, my vrou vra hoe lyk jou nuwe glas, MET SKOK ONTDEK ONS DAAR IS NIE N GLAS EERS IN...
    Read more »

Do you find this review...

ABOUT US

SERVICES

SPECIALS

EVENTS

PHOTO GALLERY

DOCUMENTS

MEET THE TEAM

NEWS BLOG