Truworths
Jeffreys Bay Branch
Fountains Mall, Corner R102 and St Francis Drive
Jeffreys Bay, Eastern Cape
1 Review

Advertisement
SERVICES / KEYWORDS
REVIEWS

by TL KOUGA PRINT EDITION
(15 May 17 @ 4:47 pm)
Groot bos rose vir die dames van Truworths , Fountain Mall. Hulle moes vir my ‘n nommer vind van ‘n baadjie wat ek wou hê, wat hulle nie gehad het nie. Hulle het nou die spreekwoordelike ekstra myl vir my geloop. Julle kantoorhoof kan baie trots op julle voel om sulke vriendelike en uitstaande personeel te hê. Doen so voort. Lucia