Viljoen Mj Dr
2 Reviews
REVIEWS
by Esme S.
(15 Oct 20 @ 2:18 pm)
Dankie Dr Viljoen op 75 jaar was ek by verskeie tandartse. U gelyke het ek nog nie tee gekom nie. U passie en toewyding en kennis kan moeilik ge-ewenaar word. In n uur se tyd het ek met n nuwe mond uitgestap. Baie dankie. Frans Swanepoel
by Maria D.
(5 Jun 18 @ 11:16 am)
Dr. Viljoen made me crowns. He is an excellent dentist, he changed my life. I was always so shy, I never smiled. All of a sudden I am laughing at parties and people can see who I am, because I am not hiding. Thank you Dr. Viljoen, you are dear!